TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontakAansoekvorm

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Privaatskool Amajuba vir CVO

Aansoek en Keuring

Prosedure van aansoek om toelating
en bevestiging van toelating
 

1. Aansoek
Aansoekvorms is by die skoolkantoor beskikbaar. Kyk by Aansoekvorm as meer inligting oor die Aansoekvorm verlang word.

Die gesinshoof of wettige voog voltooi 'n afsonderlike vorm vir elke leerling
   
'n Oorplasingskaart of laaste rapport van die vorige skool, asook 'n afskrif van die leerling se geboortesertifikaat moet hierby aangeheg word.
   
Voornemende ouers moet 'n toelatingsgesprek bywoon waar die skool se toelatingsbeleid, roeping en stewe met ouers bespreek sal word alvorens toelating bevestig word.

2. Keuring

'n Toelatingsgesprek word met die ouers gevoer. 'n Rapporte van die vorige skooljaar, vir evaluasie, word benodig.
   
Keuring en toelating tot Privaatskool Amajuba vir CVO geskied op die grond van die Toelatingsbeleid.
   
Die kern van die grondslag word in die vrae van die keuring- en toelatingsvraelys saamgevat.
   
Voornemende lede moet hierdie keuringsinstrument onderskryf.
   

3. Toelating

Toelating word mondeliks bevestig na ontvangs van die getekende aansoekvorms en toelatingsgesprek.
   

4. Inskakeling

Ouers skakel met hul unieke kundigheid in by:
   
  Fondsinsamelings
   
  Sport en Kultuur
   
  Instandhouding
   

5. Hertoelating

Ouers moet aan die einde van elke jaar om hertoelating van hul kinders vir die volgende skooljaar aansoek doen.
   
Hertoelating is onderhewig aan bevredigende nakoming van finansiële verpligtinge, toelatingsvereistes, heffings, ouerbetrokkenheid en so meer.
   

6. Fooie

Registrasiegeld (eenmalig vir alle gesinne) en maandelikse skoolgelde word deur die ouervergadering aan die einde van elke jaar vir die daaropvolgende jaar vasgestel.
   
Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van werkboeke, persoonlike toerusting en skooldrag.
   
Toetrede van 'n gesin tot die skool vind plaas, nadat die eerste maand se skoolgeld, asook die registrasiegeld vooruit betaal is.
   

Want by U is die fontein van die lewe; in U lig sien ons die lig.
Psalm 36:10

 
 

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Visie en Missie
Aansoek en Keuring
Toelatingsbeleid
Gedragskode
Skoolreëls
Skoollied
Skoolwapen
Meer oor
Gebeure
Navrae
Kontak


Aansoekvorm

 

TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak Aansoekvorm

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant