TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Skoollied van Privaatskool Amajuba vir CVO

In die skadu van Majuba,
pronk ons jeug in sterk geloof.
Bou ons aan ons taak en toekoms
met God Drie-enig as ons hoop.
Met Sy Woord dié wil ons wandel
in Sy Lig dié wil ons leef.
Skenk o Vader ons genade,
om U weg getrou te loop.
Lei ons op die pad na môre,
rig ons treë in geloof.
Help ons bou aan ons talente,
dat ons deurgaans U sal loof!

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?
Deur dit te hou na U Woord.
Psalm 119:9

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Visie en Missie
Aansoek en Keuring
Toelatingsbeleid
Gedragskode
Skoolreëls
Skoollied
Skoolwapen
Meer oor
Gebeure
Navrae
Kontak


 

TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant