TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Skoolwapen van Privaatskool Amajuba vir CVO

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Psalm 119:105

Beskrywing:

Kleure:
Die hoofkleur van Privaatskool Amajuba se skoolembleem is bottelgroen met rooi wat in ougoud omraam word.

Simbole:
Die wapen toon drie simbole.

   
Die hoofpaneel toon die Majubaberg wat 'n groot oorwinning in die Afrikanergeskiedenis verteenwoordig
Die linkerkantste paneel toon 'n ossewa. 'n Belangrike herinnering aan die Afrikanervolk se strewe na onafhanklikheid
Die regterkantste paneel is die Bybel. Dié belangrikste boek vir elke Christen-Afrikaner

 Leuse: Die leuse toon die skool se strewe: Sy Woord my Lig.

Laat ons bly wandel in SY Lig.
 

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Visie en Missie
Aansoek en Keuring
Toelatingsbeleid
Gedragskode
Skoolreëls
Skoollied
Skoolwapen
Meer oor
Gebeure
Navrae
Kontak


 

TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant