TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontakJaarkalenderHemelvaartMajubaKultuurkalenderFondsinsamelingPlakkate

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Privaatskool Amajuba vir CVO
Gebeure 2023

Kyk by Jaarkalender vir gebeure reg deur die jaar. Die kalender word aangevul soos datums beskikbaar raak. Skakel die skool of stuur 'n navraag vir die allernuutste datums van die verskillende gebeure. Die Kultuurkalender word ook nog beplan en sal beskikbaar gestel word, sodra dit beskikbaar raak. Sommige items is reeds op die Jaarkalender ingevoeg.

Ondersteun ASSEBLIEF die CVO-skole. Privaatskool Amajuba nooi u ook uit om ons mooi kontrei te besoek en ons karnaval, sportverrigtinge, konserte en tonne ander heerlike gebeure by te woon wanneer dit weer aangebied word.

Jaarkalender
Hemelvaart
Majuba
Kultuurkalender
Fondsinsamelings (Koekies en droë vrugte)
Plakkate en webadreskaartjie vir bekendstelling van gebeure
 
Nog belangrike gebeure hierdie jaar:

Bittereinderdag
Die woord bittereinder beteken iemand wat "bereid is om te veg tot die bitter einde". Raadpleeg die
Jaarkalender vir die herdenkingsdag.

Bybelkennis
Word in verskillende rondtes geskryf. Elke rondte se wenners van verskillende skole gaan deur na volgende rondtes en so word wenners bepaal. Kyk by
Jaarkalender vir die datums van die onderskeie rondtes.

 

Verbly jou, o jongeling, in jou jeug en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid; en wandel in die weë van jou hart  en in die aanskouing van jou oë; maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring.
Prediker 11:9

 
   

Werfkaart

 

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Visie en Missie
Aansoek en Keuring
Toelatingsbeleid
Gedragskode
Skoolreëls
Skoollied
Skoolwapen
Meer oor
Gebeure
Navrae
Kontak


Jaarkalender
Hemelvaart
Majuba
Kultuurkalender
Fondsinsameling
Plakkate

 

TuisWerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak JaarkalenderHemelvaartMajubaKultuurkalenderFondsinsamelingPlakkate

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant