TuisOpJaarkalenderHemelvaartMajubaKultuurkalenderFondsinsamelingPlakkate

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Privaatskool Amajuba vir CVO
Gebeure 2023

Kalender 2023

       
 Februarie Augustus
 Maart September
 April Oktober
 Mei November
 Junie Desember
 Julie    

Fondsinsameling word gehou met onder andere die verkope van droë vrugte en koekies. Bestellings vir droë vrugte moet teen 3 Maart in wees. Koekie is gereeld beskikbaar.

 

Februarie 2023

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Februarie

 

 

Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan
en verhinder hulle nie om na My te kom nie;
want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.
(Matthéüs 19:14)

Datums en Gebeure

4 Februarie >Bosveld atletiek-byeenkoms
10 Februarie >Dans
11 Februarie >Streeks-byeenkoms
14 Februarie >Juf Loria verjaar
15 Februarie >Juf Carla verjaar
18 Februarie >Oos-Transvaal atletiek-byeenkoms
20 Februarie >Bybelkennis Rondte 1
22 Februarie >Juf Rose verjaar
24-25 Februarie >Majubafees
   

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Februarie 2023

 

Maart 2023

Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee;
My oog sal op jou wees.
Psalm 32:8

 

Datums en Gebeure

3 Maart >Droë vrugte-bestellings in
10 Maart >Mavis verjaar
11 Maart >Rugby en netbal
20 -21 Maart >Vakansiedae
22 Maart >Senior klasverkope en pretdag - verdaag 12:00
23 Maart >Skole sluit - Verdaag 10:00
24 -25 Maart >SA Atletiek in Germiston

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Maart 2023

 

April 2023

En hulle wat U Naam ken, sal op U vertrou,
omdat U die wat U soek,
nie verlaat nie, o HERE!
Psalm 9:10

Datums en Gebeure

10 April >Gesinsdag
11 April >Skole heropen
13 April >Oueraand 17:30
15 April >Oos-Transvaal Rugby- en netbal-proewe
18 April >Bybelkennis Rondte 2
22 April >Rugby/netbal te Gromar

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
April 2023

 

Mei 2023

 

 

Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Psalm 118:24

Datums en Gebeure

1 Mei >Openbare vakansiedag
6 Mei >Rugby- en netbal-oefeninge
10 -13 Mei >Winterspele
18 Mei >Hemelvaart Diens by APK skooldag
20 Mei >Redenaars by Bethal
31 Mei >Bittereinderdag

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Mei 2023

 

 

 

Junie 2023

 

 

Ag, Here HERE, kyk,
U het die hemel en die aarde gemaak deur U grote krag en deur U uitgestrekte arm;
geen ding is vir U te wonderbaar nie.
Jeremia 32:17

Datums en Gebeure

2 Junie >Bybelkennis Rondte 3
2 Junie >Senior Chef bestellings in
22 Junie >Junior klasverkope en pretdag, verdaag 12:00
23 Junie >Skole sluit, verdaag 10:00

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Junie 2023

 

 

 

Julie 2023

 

Die HERE jou God is by jou,
'n held wat verlossing skenk.
Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde;
Hy juig oor jou met gejubel.
Sefanja 3:17
 

Datums en Gebeure

17 Julie >Skole heropen
17 Julie >Beeldende kuns moet ingehandig word, anders kan dit nie ingeskryf word nie
19 Julie >Oueraand om 17:30
28 - 29 Julie >Streekskultuur, fees en redenaars

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Julie 2023

 

 

 

Augustus 2023

 

Het Ek jou nie beveel nie:
Wees sterk en vol moed,
wees nie bevrees of verskrik nie;
want die HERE jou God is met jou,
oral waar jy heengaan.
Josua 1:9

Datums en Gebeure

4 Augustus >Graad 4-7 Entrepeneursdag
5 Augustus >Oos-Transvaal krieketproewe te Gromar
9 Augustus >Gewone skooldag
12 Augustus >7's snelbal in Pretoria
18 -19 Augustus >Nasionale kultuurfees
26 Augustus >Oos-Transvaal krieket-oefeninge
27 Augustus >Bybel 90 jaar in Afrikaans

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Augustus 2023

 

 

 

September 2023

 

Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie,
want God het 'n blymoedige gewer lief.
2 Korinthiërs 9:7

Datums en Gebeure

1 September >Funky ouma bestellings in
1-2 September >SA krieket
6 September >Juf Linette verjaar
8-9 September >Oos-Transvaal landloop en skaak in Burgersfort
13 September >Fotodag
16 September >Oos-Transvaal tennis in Pretoria
23 September >Amajuba
23 September >Oos-Transvaal interskole Hokkiedag
25 September >Openbare vakansiedag
28 September >Junior merk- en pretdag, verdaag 12:00
29 September >Skole sluit, verdaag 10:00
30 September >BCVO landloop en skaak

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
September 2023

 

 

 

Oktober 2023

 

 


Die Here is my skild, my magtige redder, my veilige vesting.
Psalm 18:3

 

Datums en Gebeure

9 Oktober >Skole heropen
11 Oktober >Oueraand en OR verkiesing 17:30
21 Oktober >OR Jaarbeplanning 09:00
26 -28 Oktober >Seniorkamp by Majubaberg. Op die 28ste om 14:00 hou die ouers 'n braai

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Oktober 2023

 

 

 

November 2023

 

Maar ék sal sing van U sterkte
en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.
Psalm 59:17

Datums en Gebeure

16 November >Tannie Marie verjaar

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
November 2023

 

 

 

Desember 2023

 

 

O, hoe groot is U goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in teenwoordigheid
 van die mensekinders!
Psalm 31:19

 

Datums en Gebeure

1 Desember >Prysuitdeling 17:30
7 Desember >Pretdag, verdaag 12:00
8 Desember >Skole sluit, verdaag 10:00. Leerlinge ontvang rapporte
25 Desember >Christusfees
26 Desember >Openbare vakansiedag

 

Kliek die duimnael hieronder vir 'n groter weergawe van die kalendermaand
Desember 2023

 

 

Die Volledige Jaarkalender 2023 vir Amajuba
is beskikbaar in dokumentformaat, asook 'n kleur weergawe. Die kleurweergawe is in odt-formaat.

Om meer te wete te kom van die odt-formaat en die Libre Office program, besoek asseblief Afrikaanse Gids. Libre Office is 'n baie nuttige program om te gebruik en boonop gratis.

Kontak die skool vir meer inligting as u enige vrae het of vul die Navraagvorm in en stuur.

   
 

Werfkaart

 

 

 

 

Tuis
Op
Jaarkalender
Hemelvaart
Majuba
Kultuurkalender
Fondsinsameling
Plakkate


 

TuisOpJaarkalenderHemelvaartMajubaKultuurkalenderFondsinsamelingPlakkate

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant