TuisOpAlgemene ReëlsDissiplinêre BeleidRiglyne vir OuersSkooldragSkoolorganisasieSkoolureDissiplinêre StelselTugmaatreëlsInsidenteregister

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Privaatskool Amajuba vir CVO: Dissiplinêre beleid


 

Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid,
geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.
2 Timótheüs 2:22

1. Die skoolhoof, leerkragte en lede van die leerlingraad, maar ook alle leerlinge van die skool moet almal met die toepassing van die skoolreëls help.

2. Die skoolhoof, leerkragte en die leerlingraad hou afsonderlik boek van oortredings deur leerlinge begaan. Dit word by wyse van 'n dagboekstelsel gedoen. Alle voorvalle word aangeteken.

3. Die skoolhoof sal dan die nodige tugstappe neem, soos voorgeskryf.

4. Bogenoemde insidente bou kumulatief teen 'n leerling op.

5. Indien nodig, sal die skoolhoof met die nodige bewyse in gesprek met die ouers tree.

6. Sou die gesprek of gesprekke met ouers nie vrugte afwerp nie, word die ouers en die kind gevra om voor die Opvoedingsraad te verskyn.

7. Die Opvoedingsraad sal, na gelang van omstandighede, stappe neem indien nodig.

Dissiplinêre Stelsel
 
Tugmaatreëls
 
Positiewe Insidenteregister
 
Riglyne vir ouers
 
Skooldrag

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Algemene Reëls
Dissiplinêre Beleid
Riglyne vir Ouers
Skooldrag
Skoolorganisasie
Skoolure


Dissiplinêre Stelsel
Tugmaatreëls
Insidenteregister

 

TuisOpAlgemene ReëlsDissiplinêre BeleidRiglyne vir OuersSkooldragSkoolorganisasieSkoolure Dissiplinêre StelselTugmaatreëlsInsidenteregister

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant