TuisOpDissiplinźre StelselTugmaatreėlsInsidenteregister •

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Privaatskool Amajuba vir CVO: Dissiplinźre Stelsel

Die Regsproses- Algemene Beginsels

Leerlinge se regte word eerbiedig. Dit sluit in die reg op regverdige verhoor, die reg om behoorlik ingelig te word oor waarom hulle gedrag as onaanvaarbaar beskou word, die reg om menswaardig behandel te word, die reg op privaatheid ens. Die meeste van hierdie regte geld egter nie onbeperk nie en kan deur ander regte begrens word. So byvoorbeeld het die Skoolhoof of 'n opvoeder, indien daar 'n redelike vermoede of voldoende inligting bestaan, die reg om enige leerling in die besit van 'n gevaarlike vuurwapen, dwelms of 'n gevaarlike middel, alkohol, gesteelde eiendom of pornografiese materiaal, wat op die skoolterrein gebring word aan te spreek of toegang tot die skool te weier. Die vryheid van spraak en uitdrukking, beteken ook nie dat 'n leerling die reg het om vulgźr, beledigend of ongehoorsaam te wees nie.

Tydens deursoeking moet menswaardigheid gehandhaaf word en moet leerlinge deur persone van hul eie geslag deursoek word, verkieslik in die teenwoordigheid van ten minste een ander persoon. 'n Verslag moet gehou word van die deursoeking, die prosedure wat gevolg is, wie almal betrokke was, die redes daarvoor en die uitslag daarvan.

Hierdie reėls en in besonder die sg. Audi alterem partem-reėl (om aangehoor te word), vereis dat 'n beweerde oortreding deeglik ondersoek moet word; dat die betrokke leerling behoorlik oor die aantyging teen hom/haar ingelig moet word en dat hy/sy die geleentheid gegun moet word om daarop te reageer. Dit mag byvoorbeeld gebeur dat 'n redelike en aanvaarbare verduideliking bestaan en dat die tugoptrede of onnodig is, of daardeur beļnvloed word.

Tugmaatreėls
 
Insidente register
 
Riglyne vir ouers
 
Skooldrag
 

Toe ek 'n kind was, het ek gepraat soos 'n kind, gedink soos 'n kind, geredeneer soos 'n kind; maar nou dat ek 'n man is,
het ek die dinge van 'n kind afgelź.
1 Korinthiėrs 13:11

 

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Dissiplinźre Stelsel
Tugmaatreėls
Insidenteregister


 

TuisOpDissiplinźre StelselTugmaatreėlsInsidenteregister •

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant