TuisOpGeskiedenisVakkeKoshuisBuitemuursGaleryOudleerlinge

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Kurrikulęre bedrywighede by Privaatskool Amajuba

Die HERE het deur wysheid die aarde gegrond,
deur verstand die hemele vasgestel;
Spreuke 3:19

Kurrikulęre bedrywighede

Om te stry en te arbei vir die behoud, bevordering en uitbouing van die Afrikanerkultuur in al sy fasette; wat insluit, maar nie beperk is tot: die Afrikaanse taal, die Afrikaanse lied, tradisie, geskiedenis, volkspele, sang, letterkunde, skryfkuns, vertolkende en beeldende kuns. Besoek Kultuurkalender vir meer inligting oor al die heerlike kultuurverrigtinge.

Grondslagfase (Gr. 1-3)
Deurlopende assessering (evaluering) dwarsdeur die jaar. Skryf van toetse. Evalueringsverslag elke kwartaal.

Intermedięr en Senior fase (Gr. 4-7)
Deurlopende assessering (evaluering) dwarsdeur die jaar aanvullende met klastoetse en take. Eksamens gedurende Junie en November.

Die leerlinge van Privaatskool Amajuba doen al die vakke soos deur Caps en Umalusi voorgeskryf, ons leerlinge volg egter 'n verrykte kurrikulum. Geskiedenis is verander na Volksgeskiedenis en Bybel as bykomende vak.

Daar is ook 'n groot verskeidenheid heerlike buitemuurse bedrywighede, vanaf kultuur tot sport. Lees meer

Privaatskool Amajuba vir CVO

 

Caps is die onderrig wat by alle staatskole aangebied word
Umalusi is die Departement van Onderwys se oorkoepelende liggaam wat kontroleer dat skole geakkrediteer is en aan alle standaarde voldoen.

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Geskiedenis
Vakke
Koshuis
Buitemuurs
Galery
Oudleerlinge


 

TuisOpGeskiedenisVakkeKoshuisBuitemuursGaleryOudleerlinge

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant