TuisOp

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Privaatskool Amajuba vir CVO
Fondinsameling 2023

Koekies

Die lys van koekies sluit die volgende in:

Gemengde koekies
Gemmerkoekies 
Soetkoekies 
Vlakoekies 
Koffiekoekies 
Sjokolade koekies
Speserykoekies
Karamelkoekies
Lemon Cream-koekies 
Klapperkoekies

Kyk na die Bestelvorm vir meer inligting om u bestelling te plaas. Kliek die duimnaelprentjie hieronder om die inligting op die vorm te kry.

Die bestelvorm word voorsien in odt-formaat. Om meer te wete te kom van die gratis Libre Office program besoek asseblief Afrikaanse Gids. Dis 'n aangename program om te gebruik en boonop gratis.

Kontak die skool vir meer inligting as u enige vrae het of vul die Navraagvorm in en stuur.

 

 

 

Die vrees van die HERE is rein:
dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is waarheid—tesame is hulle regverdig.
Hulle is begeerliker as goud, ja,
as baie fyn goud;
en soeter as heuning en heuningstroop.
Psalm 19:10-11

 
   

Werfkaart

     
 

 

 

Tuis
Op


 

TuisOp

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant