WerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak

 
Opgedateer: 2 Februarie 2023

    

 

 

Welkom by Privaatskool Amajuba
 vir Christelike Volkseie Onderwys

Christelike Opvoeding

Siek en sat vir vreemde dinge en afvallige gedagtes wat onderwysers in jou kinders se koppe probeer druk, terwyl hulle dit opleiding noem? Moeg dat jou kind verwaarloos word en die skoolopleiding nie meer is wat dit behoort te wees nie? Hoekom nog verder bekommer en sukkel? Bring jou kinders na Privaatskool Amajuba, waar Christelike waardes die kern van hul opvoeding en opleiding is. Bybelse beginsels word gevolg op alle vlakke van opvoeding.

Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot
 van goedertierenheid vir almal wat U aanroep.
Psalm 86:5

By Privaatskool Amajuba vir CVO:

1. Is ouers, onderwysers en leerlinge vennote wat die pad saamstap met 'n deurlopende oopdeurbeleid.

2. Is ouers en leerlinge aandeelhouers van Privaatskool Amajuba met uitmuntende onderrig as dividende.

3. Is daar 'n pragtige Christelike opvoedingsmilieu en dis 'n boelievrye skool.

4. Word individue ontwikkel deur verskeidenheid van blootstelling en deelname, asook individuele aandag. Deelnemers is wenners.

Besoek enige van die skakels by die WERFKAART vir meer inligting oor hierdie pragtige skool.

Jou kinders se sorg is van primêre belang.
By Privaatskool Amajuba, sal hulle dit en nog baie meer vind.

 

 

 

WerfkaartVisie en MissieAansoek en KeuringToelatingsbeleidGedragskodeSkoolreëlsSkoolliedSkoolwapenMeer oorGebeureNavraeKontak

Privaatskool Amajuba vir CVO Nie Winsgewende Organisasie : NPO nr 153-306

ARK Web Design * ARK Webontwerp

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Voetspore

Swallow Software

Swallow Software

ADSA Advertensies

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering
Bekering

Bybelteks

'n Christen…


Majuba Monument

De Camp Courant